Lentedag???

Dit is veronderstel om vandag amptelik lentedag te wees, maar dit is redelik chilly hier in my geweste.  Volgens die weerburo is dit 23 grade, maar ek verskil defnitief met hulle.  Ek dink hulle metertjie kort ‘n ernstige diens as jy my vra.

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s