Kruppelkriekkie Klets

Aan al my special maatjies

Junie 12, 2009 · 3 Kommentaar

Ek het nie regtig vandag tyd om te klets nie, maar ek wou graag die met julle deel.

TO ALL THE SPECIAL PEOPLE IN MY LIFE..

Make yourself happy, pursue your passions & be the
best in what you do.
Take care of yourself. .don’t wait for someone to take
care of you.
You light up your life. You drive yourself to your
destination.
No one completes you – except YOU.

There will be mistakes along the way…..but they will also be lessons…….

and u will never make the right choices without making the wrongs ones 1st
So remember to love, laugh and live completely with no regret……

and in the end You alone determine your own happiness.
AND
Have an awesome week!!!!!

May God be with you each step of the way.

With all my love and warm wishes

gm

PS. Vir die wat wou weet, ek verjaar Maandag die 15de

Kategorië Uncategorized

3 responses so far ↓

  • Gigi // Junie 13, 2009 at 12:02 nm | Reply

    Hi Jong, ek se sommer by voorbaat, baie baie geluk met da BIRTHDAY Maandag, mag jou lewe vol reunboog kleure getooi word, mag al jou wense waar word en mag jy geseen word in alles wat jy doen!

    HAPPY MAANDAG BIRTHDAY!

  • maxie // Junie 14, 2009 at 6:14 nm | Reply

    Baie geluk met jou verjaarsdag more!
    Mag die Here jou nog lank spaar en mag jy tot in die afgrond in bederf word.
    Hoop jy het ‘n wonderlike dag!

  • boebelaberry // Junie 17, 2009 at 1:41 nm | Reply

    Kom vertel bietjie van daai lekker verjaarsdag……ons wag!!!!!!!!!!!!

Lewer Kommentaar