Comments for Kruppelkriekkie Klets

Opmerking op Siek rekenaar deur maxie
Genadetjie tog, shame man…

Geniet die kursus, kan nie wag om alles daaroor te lees nie..

Opmerking op Kriekkie en die naalde deur gigi
Hi Kriekkie, sterkte met die behandelings, ek dink baie aan jou, jy kan my maar ook ‘n paar mails drop as jy wil!

Opmerking op Kriekkie en die naalde deur ingrid
Bly jy’s terug, ja natuurlik het ons jou gemis.

Opmerking op Nuwe wiele deur gigi
Nee man hoekom is jy so stil, plaas weer biekie iets!

Opmerking op Kriekkie se herdenking deur ingrid
Ja, Kriekkie meer kan ek nie met iemand saam stem nie,  dit was nog altyd iets wat my verbaas het om te sien hoe mense mekaar sal seermaak en oor iemand sal loop letterlik om naby ‘n celeb te kom, dan dink hulle nie eers daaraan dat daai ou dalk more nie eers meer jou gesig sal onthou nie.

Ek het verlede jaar gereel dat iemand iets spesiaal vir Steve gee en ek was heel tevrede om een kant te gaan sit terwyl hulle, hulle kans kry om met hom te chat, dit was after all iemand anders se “oomblik”.  Ek het later met iemand op die verhoog gestaan en praat terwyl die groetery onder aan die gang was en dit was net soos jy se, mense wat verklaar dat hulle beste pelle is was openlik ongeskik met mekaar, omdat hulle maniere seker nie saam kom show toe nie.  My ma het my geleer as iemand besig is om met iemand te praat chip jy nie in nie, maar duidelik werk dit nie so nie.

Mooi week vir jou.

Opmerking op Kriekkie se herdenking deur Spinnekop
ja.. ek hou ook baie van Steve se musiek..

ek verstaan ook nie waarom vrouens so skreeuend mal kan te kere gaan oor ‘n celeb nie.. ENIGE celeb.. hulle wil skoon vlou word!!

Ek sal ook altyd sy musiek luister maak nie saak wat allie koerante oor hom kwyt raak nie.. dis SY lewe..

as hy so wil leef moet hy maar, want ek leef soos ek wil en as ek sy musiek wil luister.. doen ek dit.. en as ek na sy shows wil gaan kyk.. dan doen ek dit ook.. maak nie saak van die ander om my wat nou weer iets te sê het oor sy laaste mannewales nie..

as almal maar net die celebs se persoonlike lewe wil uitlos.. sheesh..

Opmerking op Kriekkie in die dieretuin deur Spinnekop
Ek het nou op jou blog afgekom en geniet jou skrywery terdeë.. Ek kom beslis weer aansit hier..

Groete..

Opmerking op Kriekkie in die dieretuin deur MaanKind
Dagsê, Krieks…

Opmerking op Kriekkie in die dieretuin deur gigi
Ek was lanklaas hier, maar geniet jou stories nog baie en jy laat my altyd  “smile” !  Hoekom plaas jy dit nie in ‘n tydskrif nie?

Kry jy nog my emails?

Groete

Adi

Opmerking op Kriekkie in die dieretuin deur Retha
Hi, jy sorg ook altyd vir pret.   Dalk moet jy belê in ‘n paar brieke vir jou tjorrie.

Sterkte en pas jouself mooi op, genoeg die winter oor jou gestres, daai voet van jou, nie nog die somer ook nie, onthou dit is baie langer as die winter.

Ek wil ook nog graag op nagrit by die dieretuin gaan, dink dit kan baie nice wees.

Groete en Soet wees

x